18. May 2018 - 11:00
Share it on:

Pa en Seun Mannekamp 2018 | Friday, 18. May 2018

Geleentheid vir Manne en Seuns om een keer per jaar saam te gaan kamp (altyd die naweek net na Moedersdag) en die seuns te leer van man wees, sweep maak, kettie skiet, koeie melk, perd ry, stokbrood maak, boeresports, kleilat gooi, rugby kyk en meganiese bul ry. Saam sports he, saam kuier, saam bid, saam bos-kerk hou en saam groei. Sal binnekort ook iets soortegelyks in die ander state prober reel. Kontak my asb indien jy belangstel.

Die formaat is Mannekamp en jy hoef nie 'n Pa of 'n Seun saam te bring nie en alleenloper Pa's en Seun's is ook welkom. Daar is altyd mense soos ek, wat twee of drie seuns het, en die ekstra manne kom handig te pas is. Ons mense maak mekaar se kinders groot en die kamp word ook in daardie gees aangebied.

Pin vir presies waar die plaas is:

DISCLAIMER: By attending this event you voluntarily agree to waive and release the organisers and sponsors (individually and collectively), including volunteers and representatives thereof, and indemnify them against any liability (including liability for negligence) for the death, injury or any physical or mental illness, incapacity of property damage or loss which you may suffer which may directly or indirectly result from your participation in the event/fundraiser. You further verify that you are in proper physical and mental condition to participate in the fundraiser and acknowledge that you are aware of the risks involved and voluntarily agree to assume those risks.

This event is organised in conjunction with SA Events.
Comments
  • Datum: Donderdag 25 Jan tot Sondag 28 Jan 2018 Waar: Noosa North Shore, Beach Road, Noosa North Shore, Qld. Akkommodasie: Daar is ‘n verskeidenhied beskikbaar nl: - Cabins, Units,Klein huisie ens - Kampeer plekke (non power sites) *(Jy jan jou eie kragopwekker saam bring)* Gebeure vir die naweek sluit in: Boere sport, Potjiekos kompetisie, Visvang kompetisie, Sokkies en nog baie meer. Gaste/Kunstenaars vir die naweek: Pieter Smith & Wickus vd Merwe Besprekings: Besprekings open Woensdag 22 Nov 2017 om middernag Die link sal op die klub “Facebook” en Web beskikbaar wees Hou dit dop asb! Sien Julle Daar! https://www.facebook.com/events/318069481934644/
  • https://www.facebook.com/groups/paenseun/permalink/650595551811495/